Geseënde Kersfees Bord met Droëvrugte, Neute en Biltong
R545.00
Bederf jou familie, vriende, kollegas en onderwysers met hierdie luukse keuse van droëvrugte en neute.
Hierdie bord het ‘n verskeidenheid soet en sout en sal die perfekte geskenk wees vir iemand wat alles het.
1 x 100g tropiese vrugte stafies
1 x 100g gesoute grondboontjies
1 x 100g sjokolade grondboontjies
1 x 100g kasjoeneute geroooste/gesout
1 x 100g Gemengde neute en roesyntjies
1 x 100g gedroogde perskes
1 x 100g Droë wors
1 x 100g Beef Stix
1 x 100g Biltong
Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R181.67 with PayJustNow.
Or pay over 12 instalments of with PayJustNow.
Find out how...
Example payment for
0% interest, zero fees.
28% interest, plus fees.
Total Payment
How does PayJustNow work?
You can complete sign-up in under 2 minutes - no need to leave your cart!
298 in stock



